Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Nuwe model werp lig op oorsprong van mense in Afrika

Nuwe model werp lig op oorsprong van mense in Afrika

Twee wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn deurslaggewende rol gespeel in die ontwikkeling van ʼn evolusiemodel wat nuwe lig werp op vrae...

Lees verder
ʼn Dag in die lewe: Elizabeth Newman

ʼn Dag in die lewe: Elizabeth Newman

Enigeen wat al die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek besoek het, sal weet Elizabeth Newman is die hart en siel van die kantoor....

Lees verder
AI² x Auxin: KI-bevorderde leer

AI² x Auxin: KI-bevorderde leer

AI² x Auxin: KI-bevorderde leer​​

Met kunsmatige intelligensie (KI) wat die wêreld vinnig verander, het die hoër onderwyssektor die uitdaging om ons doel te...

Lees verder
Museums as veranderingsmakers – Universiteit Stellenbosch Museum vier Internasionale Museumdag, 18 Mei

Museums as veranderingsmakers – Universiteit Stellenbosch Museum vier Internasionale Museumdag, 18 Mei

Museums, wat dikwels beskou word as terreine vir die bewaring van geskiedenis, het 'n deurslaggewende rol om te speel in die verandering van geskiedenis, sê...

Lees verder
'n Dag in die lewe: Peter Kirsten

'n Dag in die lewe: Peter Kirsten

Senior menslikehulpbronnepraktisyn Peter Kirsten help personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) om vir hulle toekoms te beplan, maar wanneer hy die...

Lees verder
Kleinseun wen Van der Walt-medalje as beste rekenaarwetenskapstudent by US

Kleinseun wen Van der Walt-medalje as beste rekenaarwetenskapstudent by US

​Emil van der Walt het geskiedenis gemaak toe hy die Van der Walt-medalje ontvang het as 2022 se beste derdejaarstudent in Rekenaarwetenskap by die...

Lees verder