Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Akademikus Lis Lange aangestel as spesiale adviseur: leer en onderrig by die US

Akademikus Lis Lange aangestel as spesiale adviseur: leer en onderrig by die US

​Die hoogaangeskrewe akademikus prof Lis Lange is as spesiale adviseur vir die Universiteit Stellenbosch (US) se Viserektor: Leer en Onderrig, prof Deresh...

Lees verder
US sedimentoloog deel van span wat nuwe spesies dinosourus in Utah ontdek

US sedimentoloog deel van span wat nuwe spesies dinosourus in Utah ontdek

Dr. Ryan Tucker van die Universiteit Stellenbosch se Departement Aardwetenskappe was deel van 'n internasionale span wat 'n nuwe plantvretende dinosourus...

Lees verder
Afrika kan sy eie ontwikkeling finansier, en doen inderwaarheid reeds

Afrika kan sy eie ontwikkeling finansier, en doen inderwaarheid reeds

​Afrika kan sy eie ontwikkeling finansier, en is inderwaarheid reeds besig om dit te doen. Ongelukkig is te veel beleidmakers daarop ingestel om armoede te...

Lees verder
Essensiële olies in kalwers se dieet kan E. coli onder beheer hou

Essensiële olies in kalwers se dieet kan E. coli onder beheer hou

Monensin is ʼn antimikrobiale middel wat gebruik kan word om mikro-organismes dood te maak of die groei daarvan te voorkom. Monensin word dikwels in die dieet...

Lees verder
US-kwantumkundige ontvang Italiaanse ridderskap

US-kwantumkundige ontvang Italiaanse ridderskap

​Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se top-akademici, prof Francesco Petruccione van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke, het die naweek ʼn...

Lees verder