Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
US se Fakulteit Regsgeleerdheid vestig Gys Steyn-leerstoel in Finansiële Reguleringsreg

US se Fakulteit Regsgeleerdheid vestig Gys Steyn-leerstoel in Finansiële Reguleringsreg

Verskeie faktore kan die doeltreffende funksionering van die finansiële stelsel beïnvloed en dit kwesbaar laat vir onstabiliteit en manipulasie. Dít kan weer...

Lees verder
New Yorkse mediakenner bring vaardighede na US se Departement Joernalistiek

New Yorkse mediakenner bring vaardighede na US se Departement Joernalistiek

​​’n Suid-Afrikaanse mediakenner wat in die Verenigde State gesetel is, het hom by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek aangesluit...

Lees verder
US se eerste oopbewaarplekkonferensie 'n reuse sukses

US se eerste oopbewaarplekkonferensie 'n reuse sukses

​Die bestuur van en toegang tot data word daagliks ’n al hoe groter uitdaging in die huidige snelveranderende digitale era waarin daar elke sekonde ’n oorvloed...

Lees verder
Xeketwana praat oor ubuntu en Afrikatale by Universiteit van Pardubice

Xeketwana praat oor ubuntu en Afrikatale by Universiteit van Pardubice

Dr Simthembile Xeketwana (Departement Kurrikulumstudies) is op 16 Junie deur die Taalsentrum van die Universiteit van Pardubice in die Tsjeggiese Republiek...

Lees verder
Samewerking tussen UNAIDS en die US kan tot baanbrekersnavorsing lei

Samewerking tussen UNAIDS en die US kan tot baanbrekersnavorsing lei

Ná 'n positiewe verhouding van meer as twee dekades tussen die Universiteit Stellenbosch se Afrika Sentrum vir MIV/vigsbestuur en UNAIDS het twee senior...

Lees verder