Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Klein- en Middelslagondernemings het ondersteuning nodig om te floreer – Prof Stan du Plessis

Klein- en Middelslagondernemings het ondersteuning nodig om te floreer – Prof Stan du Plessis

Mikro-, Klein- en Middelslagondernemingsdag word jaarliks op 27 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day, skryf die uitvoerende bedryfshoof van...

Lees verder
Nelson Mandela Dag 2023 – “Die nalatenskap leef voort deur jou”

Nelson Mandela Dag 2023 – “Die nalatenskap leef voort deur jou”

“Die blote feit dat ons geleef het, is nie wat sin gee aan die lewe nie. Die betekenis van die lewe wat ons lei word bepaal deur die verskil wat ons aan ander...

Lees verder
Rekeningkundestudent klop gehoorgestremdheid en SAIGR-eksamen

Rekeningkundestudent klop gehoorgestremdheid en SAIGR-eksamen

Beeldtoeskrywing: Mila Ottavini

Universiteitslewe vir 'n eerstejaar rekeningkundestudent is skrikwekkend genoeg, maar toe Mila Ottavini nog ook met 'n...

Lees verder
Hoë-gehalte mentorskap bemagtig vroue in ingenieurswese

Hoë-gehalte mentorskap bemagtig vroue in ingenieurswese

Die Internasionale Dag vir Vroue in Ingenieurswese is Vrydag 23 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, het drr Karen Garner & Chantelle (Departement...

Lees verder
Die Aanpak van Armoede, Voedselonsekerheid, en Bestaansbeveiliging via Vordering met MOD’e en die Aanvang van VOD’e

Die Aanpak van Armoede, Voedselonsekerheid, en Bestaansbeveiliging via Vordering met MOD’e en die Aanvang van VOD’e

ʼn Onlangse werksessie, gereël deur Elina Amadhila, ʼn Iso Lomso-genoot by die Stellenbosch Instituut vir Gevorderde Navorsing, het die vooruitgang met die...

Lees verder