Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Statebondstudente praat padlangs by Stellenbosse ACU-somerskool

Statebondstudente praat padlangs by Stellenbosse ACU-somerskool

​Veertig studente van 22 Statebondlande het van 2 tot 10 Julie byeengekom vir die Vereniging van Statebonduniversiteite (ACU) se somerskool, wat vanjaar deur...

Lees verder
​  Jou bydrae is ʼn 'baken van hoop'

​ Jou bydrae is ʼn 'baken van hoop'

Toe Paige Schimper se studieskuld dreig om nie net haar akademiese loopbaan, maar ook haar loopbaanvooruitsigte te ontspoor, sou sy nie kon dink dat 'n...

Lees verder
Raak hierdie Mandela-maand betrokke

Raak hierdie Mandela-maand betrokke

​Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor, Menslike Hulpbronne: Personeelgesondheid en ‑welwees, die Taalsentrum, die onderskeie...

Lees verder
Bestepraktykriglyn kan verpleegkundiges help om pyn beter te assesseer en bestuur

Bestepraktykriglyn kan verpleegkundiges help om pyn beter te assesseer en bestuur

Wanneer pasiënte met akute traumaverwante pyn ongevalle-eenhede (OE'e) betree, is die eerste gesondheidsorgwerkers wat hulle daar aantref professionele...

Lees verder
A private commitment to a public good

A private commitment to a public good

More and more South Africans are looking for backup power solutions to their homes as Eskom's unpredictable loadshedding drives them insane. And while you are...

Lees verder