Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
#USVroue: Samantha Diedericks open deure vir sakevroue

#USVroue: Samantha Diedericks open deure vir sakevroue

Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Lees verder
US vaar weer goed op ARWU-ranglys

US vaar weer goed op ARWU-ranglys

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se visie om Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees word gerugsteun deur die feit dat die instelling...

Lees verder
#USVroue: ’n Perfekte mengsel van wetenskap en tradisie

#USVroue: ’n Perfekte mengsel van wetenskap en tradisie

​Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Lees verder
Die Ontelbare 48 eersdaags by die US Adam Small-teaterkompleks in Stellenbosch

Die Ontelbare 48 eersdaags by die US Adam Small-teaterkompleks in Stellenbosch

​Die Ontelbare 48 eersdaags by die US Adam Small-teaterkompleks in Stellenbosch

Die Ontelbare 48, 'n eenmanstuk uit die pen van Wessel Pretorius, kom maak...

Lees verder
Frederik Van Zyl Slabbert-lesing: Ouditeur-generaal speel oop kaarte oor goeie staatsbestuur

Frederik Van Zyl Slabbert-lesing: Ouditeur-generaal speel oop kaarte oor goeie staatsbestuur

​​“Goeie staatsbestuur is die grondslag waarop 'n suksesvolle land gebou word. Dit is nie maar net nog 'n gonswoord nie, maar 'n verbintenis tot deursigtigheid...

Lees verder