Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
#USVroue: ‘Voed ’n meisie op en jy verander die toekoms’

#USVroue: ‘Voed ’n meisie op en jy verander die toekoms’

Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Lees verder
Emosiegerigte Paartjieterapie in Uganda

Emosiegerigte Paartjieterapie in Uganda

​Emosiegerigte paartjieterapie (EFCT) is een van slegs enkele verhoudingsterapiemodelle met bewese doeltreffendheid in diverse kulturele kontekste. Die meeste...

Lees verder
Taalwetenskap-skatkis oorhandig

Taalwetenskap-skatkis oorhandig

​Die Departement Afrikaan​s en Nederlands het Donderdag 17 Augustus 2023 kopieë van die nuwe boek Fritz Ponelis en die Afrikaanse taalwetenskap aan prof. Fritz...

Lees verder
Kandidate: Konvokasie vakature op die Raad

Kandidate: Konvokasie vakature op die Raad

​Die nominasies om die vakature in die US Raad vir ʼn lid van die Konvokasie te vul, het op 20 Augustus 2023 gesluit. Ons maak graag van die geleentheid gebruik...

Lees verder
Min het nog verander vir vrouesport in SA

Min het nog verander vir vrouesport in SA

Ter viering van Vrouemaand skryf dr Nana Adom-Aboagye van die Sentrum vir Sportleierskap by Matie Sport in ʼn meningsartikel vir News24 (21 Augustus 2023) dat...

Lees verder