Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Die Universiteit Stellenbosch bring hulde tydens Mandela maand 2023

Die Universiteit Stellenbosch bring hulde tydens Mandela maand 2023

Vanjaar was 25 Julie die amptelike dag waarop die Universiteit Stellenbosch (US) Mandela-dag herdenk het. Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor...

Lees verder
Prof Elmi Muller se werk het lewens gered, beïnvloed steeds regs- en gesondheidsorgbeleid

Prof Elmi Muller se werk het lewens gered, beïnvloed steeds regs- en gesondheidsorgbeleid

Prof Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 29 Augustus 2023 haar intreerede...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch brei astronomie-navorsingskapasiteit uit

Universiteit Stellenbosch brei astronomie-navorsingskapasiteit uit

Die Departement Fisika by die Universiteit  Stellenbosch (US) se navorsingskapasitieit in astronomie en astrofisika word uitgebrei met die aanstelling van Prof...

Lees verder
Besoekende Brasiliaanse akademici opgewonde oor vooruitsigte van groter samewerking

Besoekende Brasiliaanse akademici opgewonde oor vooruitsigte van groter samewerking

​ʼn Afvaardiging van Brasiliaanse akademici, wat sowat 20 hoëronderwysinstellings verteenwoordig en deur die Brasiliaanse Vereniging van Rektore van Staats- en...

Lees verder
ʼn ‘Waardekrisis’ lê ten grondslag van die verwante biodiversiteit- en klimaatsnoodtoestand

ʼn ‘Waardekrisis’ lê ten grondslag van die verwante biodiversiteit- en klimaatsnoodtoestand

​Die onderwaardering van die natuur lê ten grondslag van die omgewingskrisisse wat tans deur die wêreld in die gesig gestaar word.

ʼn Onlangse referaat met die...

Lees verder