Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Goeie regering is die grondslag van ’n suksesvolle nasie, sê Ouditeur-generaal

Goeie regering is die grondslag van ’n suksesvolle nasie, sê Ouditeur-generaal

“Goeie regering is die grondslag waarop 'n suksesvolle nasie gebou word. Dit is nie net 'n gonswoord nie."

Dit was die woorde van die Ouditeur-generaal (OG) van...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch installeer sanitêre doekiesmasjiene op kampus

Universiteit Stellenbosch installeer sanitêre doekiesmasjiene op kampus

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n beduidende stap geneem om menstruasie-armoede te beëindig deur moderne sanitêre doekiesmasjiene op kampus te...

Lees verder
Vrouemaand eindig op ʼn hoë noot vir twee US-akademici

Vrouemaand eindig op ʼn hoë noot vir twee US-akademici

​Vir twee jong wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) was Augustus ekstra spesiaal toe hulle uitgevind het hulle is as finaliste vir die 2023-...

Lees verder
UNESCO-leerstoel in interkulturele bevoegdheid Die twee geleenthede voor die leerstoelbekendstelling 14-15 Augustus

UNESCO-leerstoel in interkulturele bevoegdheid Die twee geleenthede voor die leerstoelbekendstelling 14-15 Augustus

​Universiteit Stellenbosch Internasionaal (US Internasionaal) het onlangs twee dae se aktiwiteite met betrekking tot interkulturele bevoegdheid aangebied, wat...

Lees verder
Liefde vir syfers open deure vir US-dosent

Liefde vir syfers open deure vir US-dosent

​'n Fassinasie met syfers en 'n voorliefde vir probleemoplossing het 'n stil seun van 'n arm nedersetting in die noorde van Namibië gehelp om 'n gerespekteerde...

Lees verder