Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Prof Benoit Divol verken komplekse wêreld van wyngis om wyngeure te verbeter

Prof Benoit Divol verken komplekse wêreld van wyngis om wyngeure te verbeter

Prof Benoit Divol van die Departement Wingerd- en Wynkunde in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 26 Oktober 2023 sy...

Lees verder
Inheemse, onderbenutte gewasse kan voedsel- en voedingsekerheid in Afrika ’n hupstoot gee

Inheemse, onderbenutte gewasse kan voedsel- en voedingsekerheid in Afrika ’n hupstoot gee

​Afrikadag vir Voedsel- en Voedingsekerheid is op 30 Oktober gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf dr Ethel Phiri van die Volhoubare Landbou...

Lees verder
Boodskap van die Rektor - assesseringswense en belangrike inligting oor US-ondersteuningsdienste

Boodskap van die Rektor - assesseringswense en belangrike inligting oor US-ondersteuningsdienste

​Beste studente

Ek wil graag aan die begin van die November-assesseringstydperk by die Universiteit Stellenbosch (US) alle studente baie sterkte toewens vir die...

Lees verder
US nou vooraanstaande mikrobioom-wetenskaplike Thulani Makhalanyane se tuiste

US nou vooraanstaande mikrobioom-wetenskaplike Thulani Makhalanyane se tuiste

​Die Universiteit Stellenbosch verwelkom die internasionaal bekende mikrobioomnavorser Thulani Makhalanyane, wat vandag (1 November) by die Universiteit...

Lees verder
Ekovriendelike SharkSafe Barrier TM tegnologie uit Suid-Afrika in die Bahamas geïnstalleer

Ekovriendelike SharkSafe Barrier TM tegnologie uit Suid-Afrika in die Bahamas geïnstalleer

​Die ekovriendelike SharkSafe BarrierTM tegnologie, ontwikkel deur mariene bioloë by die Universiteit Stellenbosch (US) en hul samewerkers, en vervaardig in...

Lees verder
SUNLearn 2024 Module Oorrol

SUNLearn 2024 Module Oorrol

Beste SUNLearn fasiliteerders (1-11-2022)

Dit is weer sulke tyd van die jaar om 2023 af te sluit en te begin met die oorrol proses om modules vir 2024 te...

Lees verder