402 resultate gevind
Klink 'n glasie saam met alumni-span
Die Alumni-verhoudingekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) nooi alle studente wat in Maart 2018 gradueer om na elke gradeplegtigheid by van hul spanlede en mede-graduati aan te sluit vir 'n glasie vonkelwyn. Die vonkelwyn (en 'n...
US, Antwerpen verleen gesamentlike PhD in AgriWetenskappe
Dr Alanna Rebelo het Dinsdag (20 Maart 2018) die eerste student in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) geword aan wie 'n gesamentlike doktorsgraad deur die US en die Universiteit van Antwerpen in België...
Gradeplegtigheidsviering April 2020
Aangesien die April 2020 gradeplegtighede gekanselleer moes word as gevolg van die COVID-19 virus, het die Fakulteit Teologie 'n plan gemaak om ons nuwe graduandi se prestasies te vier. Kliek op die youtube video om saam te vier:
Viserektor (Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies) vereer US-navorsers
Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs erkenning verleen aan 45 van die US se top navorsers wat die grootste bydraes tot geakkrediteerde publikasies en...
US-eregraad vir bekroonde akademikus, skrywer en genderaktivis
Die bekroonde akademikus, skrywer en genderaktivis, Prof Pumla Dineo Gqola, het ʼn eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch (US) by sy Desember-gradeplegtigheid ontvang. Die graad Doktor in die Lettere (DLitt), honoris causa, is...
Visepresident van Suid-Afrikaanse Reserwebank nou ʼn ere-Matie
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn eredoktorsgraad aan een van die visepresidente van die Suid-Afrikaanse Reserwebank Nomfundo Tshazibana by sy Desember-gradeplegtigheid toegeken. Sy het die graad Doktor in die Handelswetenskappe...
Eerste kohort deelnemers voltooi die verlengde onderwyspraktisynsopleidingsprogram
Drie en vyftig deelnemers aan die verlengde onderwyspraktisynsopleidingsprogram (Extended Education Practitioner Training Programme, EEPTP) het Saterdag 23 Januarie 2019 hul kortkursussertifikate by hul kursusgradeplegtigheid by die Adam...
SA-jazzmeester kan nou PhD by sy akkolades voeg
Een van Suid-Afrika se voorste musikante het vandeesweek sy doktorsgraad by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek ontvang. Die pianis, komponis, musiekregisseur, opvoeder en navorser, Nduduzo Makhathini, is 'n toonaangewende...
Drie PhD-graduandi van die Departement Bos- en Houtwetenskap
By die April-gradeplegtigheid van die Fakulteit AgriWetenskappe, gehou op 4 April 2022, het die Departement Bos- en Houtwetenskap drie nuwe PhD gegradueerdes opgelewer. Dit was Dr Simon Ackerman, Dr Alta Saunders en Dr Johann (Ian) Kotzë...
Ontvanger van eredoktorsgraad trots om lid van Matie-familie te wees
“Ek staan hier voor julle diep geëerd en verootmoedig deur die erkenning wat aan my gegee is en die voorreg om ʼn lid van Stellenbosch se roemryke alumni-familie te word." Met hierdie woorde het die internasionaal-erkende vakkundige en...