Kyk wat ons oudstudente aangevang het!
Die Departement Joernalistiek het 'n lang geskiedenis van die betrek van alumni as gassprekers en dosente.
Ons moedig ook oudstudente aan om die departement gereeld te besoek en met hulle te skakel.
As jy 'n alumnus is en jou kontakbesonderhede wil opdateer of nuus oor jouself of jou klasmaats wil deel, stuur asseblief 'n e-pos na [email protected]
Alumni-nuusbrief
Die 2023-uitgawe van Janus, die jaarlikse nuusbrief van die Departement Joernalistiek, is gepubliseer en is deur die Maties Alumni-kantoor aan ons oudstudente versprei. Jy kan ook 'n kopie hier aflaai.
Vorige uitgawes
2024 | 2023 | 2022 | 2021 | 2020 | 2019 | 2018 | 2017 | 2016 | 2015 | 2014 | 2013 | 2012 | 2011 | 2010 | 2009 | 2006 | 2005 | 2004











































