Breadcrumb
Nagraadse Studies
Programme Offering and Associated Closing Dates
As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.
Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente voor voor die sluitingsdatum van die program indien.
Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente.
PROGRAMAANBOD
As jy op die hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.
SLUITINGSDATUMS
Programme Offering
Clicking on the hyperlinks within the table below enables you to view the programme's admission information.
Blended learning programmes offered via our telematic platform are indicated with an asterisk (*).
Closing Dates
Program | Departement | ![]() | ![]() |
---|
Doctoral Programmes
NGDip (Filmmusiek) | Musiek | 30 Sept 2025 | 30 Nov 2025 |
NGDip (Interkulturele Kommunikasie) | Algemene Taalwetenskap | 30 Sept 2025 | 30 Nov 2025 |
NGDip (Kennis-en Ingligtingstelselbestuur) | Inligtingswetenskap | 30 Sept 2025 | 30 Nov 2025 |
NGDip (Monitering en Evaluering) | Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET) | 31 Aug 2025 | 30 Sept 2025 |
NGDip (Musiektegnologie) | Musiek | 30 Sept 2025 | 30 Nov 2025 |
NGDip (Navorsingsbestuur en- administrasie) | Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (SENWET) | Nie aangebied vir 2026-inname nie | |
NGDip (Openbare Geestesgesondheid) | Sielkunde | 30 Nov 2025 | 30 Nov 2025 |
NGDip (Ramprisikostudie en-ontwikkeling) | Ramp- en Risiko-reduksie (RADAR) | 30 Okt 2025 | 28 Nov 2025 |
NGDip (Toegepaste Etiek) | Filosofie | 30 Sept 2025 | 31 Okt 2025 |
NGDip (Transdissiplinêre Gesondheids- en Ontwikkelingstudie) | Sosiologie en Sosiale Antropologie | 22 Aug 2025 | 22 Aug 2025 |
NGDip (Tweedetaalstudie) | Algemene Taalwetenskap | Nie aangebied vir 2026-inname nie |